Alex & Lize-Mare | Engagement Shoot | Durbanville



Alex & Lize-Mare | Engagement Shoot | Durbanville
Water verf, idilliese koring lande, lush groen velde, 'n ou Maties fiets en Proteas!!! Waarvoor kan mens meer vra met n pragtige paartjie soos Alex & Lize-Mare??? Ek het al ter voorheen gesé en se dit weer… EK LOVE MY PROFESSIE!!!! Net die feit dat mens deur jou loopbaan die mees awesomeste mense ontmoet en hul op die ou einde van die dag vriende kan noem maak fotografie vir my rerig die droom werk waaroor ek my hele lewe lank voor gewens het. Alex en Lize-Mare is kosbaare, vriendlike, plat op die aarde mense met soveel vreugde in hul harte, dit is vir my n voorreg om deel te kan wees in hierdie spesiale tyd in hulle lewens. Ek sien baie uit na hulle troue in Robertson volgende jaar Maart. Mag dié wonderlike en opwindende spesiale tyd in jul lewens alles wees waaroor julle gedroom het en SOVEEL meer! Julle is AWESOME xxx Geniet die foto’s xxx 

















































Share:

5 comments

© Aglow Photography | All rights reserved.
Blogger Template Crafted by pipdig